Tuis
Nuus
Katalogus
Kontak
                         
|
 VAT AFRIKAANS VAS
HAT Afrikaanse skoolwoordeboek en HAT Afrikaanse Sakwoordeboek
Vir sukses in die klas
- Meer as 30 000 woorde en uitdrukkings
- Eenvoudige definisies, toegelig met meer as 300 illustrasies
- Duisende natuurlike voorbeeldsinne en -frases
- Duisende vaste uitdrukkings en idiome
- Sinonieme en antonieme
- Intensiewe vorme en vergelykings
- Inligting oor die herkoms van woorde
- Tesouruskassies
- Notas oor spelling en taalgebruik
- Afkortings
- Belangrike terme vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal
- Ooreenkomstig die kurrikulum
- Afrikaans Huistaal: graad 5-12
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal: graad 6+
- Kompak vir saamdra

BESTEL
Stuur gerus enige kommentaar, voorstelle en wenke na HAT@pearsoned.co.za
Ons stel elke bydrae hoog op prys.
|

 Engelsaanlyn

aanlyn- blokraaisel
|