image
Veel meer as net ’n woordeboek     
 
Tuis

Nuus

Katalogus

Kontak

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


image STIMULEER TAALONTWIKKELING

My eerste HAT

Die eerste ware woordeboek vir kinders

  • Kyk, luister en lees
  • Vir Afrikaanse kinders en kinders wat Afrikaans wil leer
  • 1 000 woorde gekies op grond van wetenskaplike navorsing oor kindertaal
  • Onder elke trefwoord is daar ’n prettige volkleurillustrasie
  • Onder elke volkleurillustrasie is daar ’n vrolike rympie wat die betekenis verduidelik
  • Voorlees: 2 jaar +
  • Self lees: 5 jaar +
image   image   image

BESTEL

Stuur gerus enige kommentaar, voorstelle en wenke na HAT@pearsoned.co.za
Ons stel elke bydrae hoog op prys.




Engels
aanlyn


aanlyn-
blokraaisel